Quantcast
Channel: Boeke – Goeie Huishouding
Browsing latest articles
Browse All 17 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boeke op my lessenaar

        1) Jamie and the Magic Whistle  deur Helen Brain en Nicky Webb. R120, Human & Rousseau       2) Snail Trails and Other Tales  deur Pierre Coetzee en Leighton Jones. R140, Human &...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat GH lees

Jani Confidential: A Memoir by Jani Allan ‘As a fresh young journalist in the ’80s, it was hard not to have an opinion about Jani Allan. I’ve loved reading this book. It’s definitely shifted my view...

View Article

Boeke uit die verlede

Skrywer: Dr Seuss Bekend vir: The Cat In The Hat (1957), Green Eggs And Ham (1960), Oh, the Places You’ll Go! (1990) Nuwe boek: What Pet Should I Get? Theodor Seuss Geisel, die geliefde skrywer en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 lekkerlees-liefdesverhale

Summer at Tiffany’s deur Karen Swan (R170, Pan Macmillan) In die opvolg van Christmas at Tiffany’s is Cassie en Henry dolverlief, maar sal Cassie ooit weer volkome kan vertrou en liefhê ná haar vorige...

View Article

Cavendish Square boekverkoping vir liefdadigheid: Augustus 2015

  Die Cavendish Square-winkelsentrum in Claremont maak reg om sy Charity Book Sale aan te bied, waar meer as 30 liefdadigheidsorganisasies gaan saamwerk om geld vir hul onderskeidelike organisasies in...

View Article


Naweekpret vir die hele gesin

Vanjaar vind die Jozi Book Fair van 11 tot 13 September by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) plaas. Toegang is gratis en die hele gesin is welkom. Daar is meer as 120 geleenthede en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

V & A met Julia Donaldson

Waarvan hou jy die meeste van jou werk? Ek geniet regtig die afrondingstadium – om daardie ekstra goedjies by te voeg en ’n paar woorde te verander om die teks te verbeter. En ek is dol daaroor wanneer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 topboekkeuses

Donderdag 3 Maart is Wêreldboekedag en wanneer dit by boeke kom, hoef jy nie verder as CNA te soek nie. Die ongelooflike reise wat jy sal onderneem en die vriende wat jy sal maak, is vir ewig. Krul op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Beatrix Potter-boek

Ja, jy het reg gelees. ’n Nuwe boek deur die geliefde kinderskrywer Beatrix Potter (bekend vir The Tale of Peter Rabbit) sal in Oktober 2016 uitgereik word – meer as 100 jaar nadat dit geskryf is. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Binnekort hier: Harry Potter and the Cursed Child

  Harry Potter and the Cursed Child is J.K. Rowling se nuutste briljante aanbieding. Die wêreld was in afwagting op hierdie teks, wat gegrond is op ’n oorspronklike nuwe storie deur Rowling, Jack...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 17 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>